Cannes-rolprentfees 1980

  Cannes-rolprentfees 1980 

Datum 9-23 Mei 1980
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  23 (In Kompetisie)
14 (Un Certain Regard)
12 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Fantastica
Afsluitingsfliek  I'm Photogenic
Palme d'Or  All That Jazz, Kagemusha

Die 33ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 9-23 Mei 1980 gehou. Die Amerikaanse akteur en regisseur Kirk Douglas was die voorsitter van die jurie. Altesaam 49 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.

Die Amerikaanse rolprent All That Jazz van die regisseur Bob Fosse en die Japannese Kagemusha van Akira Kurosawa het saam die Palme d'Or gewen.[1][2][3] Die fees is geopen met die regisseur Gilles Carle se Fantastica en afgesluit met I'm Photogenic (Sono fotogenico) van die regisseur Dino Risi.[4][5] Die vertoning van Andrei Tarkovsky se Stalker is onderbreek deur ’n staking deur elektrisiëns.[6]

  1. "1980 - A man disappears" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 September 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
  2. "Awards 1980 : All Awards". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
  3. "Joint Palme d'Or to Akira Kurosawa and Bob Fosse" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
  4. "Cannes Film Festival" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 November 2018. Besoek op 10 Desember 2013.
  5. "The closing films at Cannes" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 April 2014. Besoek op 10 Desember 2013.
  6. "The Ottawa Journal". Besoek op 10 Desember 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search